« Movable Type 3.2... in het Nederlands | Hoofdmenu | Stilte voor de storm »

woensdag, 12 oktober 2005

Reacties

LVB

Hoe meer bloggende ondernemers, hoe beter.

Maar jammer genoeg hebben ze daar alles in een enge frame-structuur gegoten. Om het adres van de RSS-feed te vinden, moest ik verdorie in de broncode van de webpagina's gaan neuzen.

Laat weblogs weblogs zijn. In dit geval hebben de makers van de website van "Kinderen van de Windt" de weblogs proberen in te kapselen in het keurslijf van een klassieke website. Het is alsof iemand die één van de eerste auto's kocht, er toch maar voor alle zekerheid paarden zou voor gespannen hebben.

Dat het ook anders en beter kan, bewijzen de blogs van De Standaard. Die zijn ook met Typepad gemaakt, perfect geïntegreerd in de layout van De Standaard, en toch volwaardige blogs, zonder enge frames.

Resadi

Adri, in liefde die volegnde: Volgens my Bybel is die bruid van Christus soos jy dit stel, verseker nie die onsigbare kerk nie. Of verstaan ek Openbaring 21 vanaf vers 9 verkeerd, wat lees; En een van die sewe engele wat die sewe skale gehad het, vol van die sewe laaste plae, het na my gekom en met my gespreek en gesea: Kom hierheen, ek sal jou die bruid toon, die vrou van die Lam.10 En hy het my in die gees weggevoer op ‘n groot en hoeb berg en my die groot stad getoon, die heilige Jerusalem, wat uit die hemel van God neerdaal;11 en dit het die heerlikheid van God gehad, en sy lig was soos ‘n baie kosbare steen, soos die kristalhelder jaspissteen.12 En dit het ‘n groot en hoeb muur met twaalf poorte gehad, en by die poorte twaalf engele, en name daarop geskrywe, naamlik die9 van die twaalf stamme van die kinders van Israel. Sou dit dalk die bruid wees wat binne-in die stad is? Wie kan dit wees? Hoekom sou daar n groot EN hoeb muur om die stad wees? Dalk om ongewensdes uit te hou? Wie sal kan ingaan by die poorte wat deur engele bewaak word? Hoekom sou die name van die twaalf stamme van Israel bo-aan die poorte geskryf staan? Sou dit dalk n aanduiding wees van wie toegelaat sal word om die stad binne te gaan? Slegs die afstammelinge van die twaalf stamme van Israel? ( Let wel! Nie die Jode soos die leuenaars vir almal probeer wysmaak nie! ) Mag die Gees in hierdie bene blaas, dat ons ( die WARE Israel ) LEWENDIG kan word!! ( Volgens Eseg.37:11 )

De reacties op dit bericht zijn afgesloten.

Mijn foto

Statistieken



  • eXTReMe Tracker





  • View blog authority
Related Posts with Thumbnails